Welkom by Boland Jukskei-unie se Amptelike Webblad

Jukskei as ge-organiseerde sport het in die Paarl begin. Vandag strek die Boland Jukskei-unie se grense van Worcester in die Ooste, Paarl in die Weste Langebaan in die Noorde en Hermanus en Gansbaai in die Suide.

 

 

 

Die nuutste korrespondensie kan op "KORRESPONDENSIE" blad gekry word.